Aangaande
Wie ek is
Ek dink hiermee sukkel almal nog. Ek sal eendag hierdie opdateer wanneer ek uitvind hoe die lewe werk.
Vir nou:
Die wêreld is my speelplek,
Die Internet, my inkomste.
Mense, my dryfkrag.
Vriende, my ondersteuning.
Hardloop, my uitkoms.
Leer, my voortbestaan.
Liefde, ontduik my.
Hoop, die laaste uitweg.